LEERLING KLERK PROKUREURSKANTOOR (MFLK) - Vryburg
Salary Negotiable
Vryburg, North-West
Vryburg,
North-West
more than 14 days ago
20-09-2017 7:46:01 AM
15-11-2017 7:46:01 AM
Hierdie gevestigde prokureursfirma in Vryburg beskik oor 'n opleidingsgeleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat en nooi kwalifiserende kandidate uit om aansoek te doen as
LEERLING KLERK; PROKUREURSKANTOOR
VRYBURG
Vereistes:
- Kandidate met 'n voltooide LLB graad kan aansoek doen, indien oor 'n B.Com LLB graad beskik sal dit voorkeur geniet.
- Goed georganiseerde persone met goeie menseverhoudinge
- Bo-gemiddelde kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Internet en eposse
- Geldige rybewys, Kode 8
- Bereid wees om indiensopgelei te word
Pos sal gevul word met aanvang Januarie 2018.