LODGE MANAGER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 25-11-2015 9:07:28 AM
23-12-2015 9:07:28 AM
Kalahari Omgewing

Ons kliënt met verskeie gastehuise in die Kalahari en Wes- Kaap beskik oor ? geleentheid vir ? dinamiese, energieke kandidaat met ? passie vir die industrie en nooi
alle belangstellendes uit om aansoek te doen.

LODGE MANAGER

Vereistes:
- Minstens Matriek met 3 – 5 jaar soortgelyke bestuursondervinding moet beskik, indien oor ? tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel.
-Verder sal die kandidaat oor uitstekende organiserings-/ interpersoonlikevaardighede beskik
- Vermoë om onafhanklik kan funksioneer asook deel van ? span
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office
- Besit wees van ? geldige rybewys.

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Die oorhoofse bestuur van die gastehuis wat insluit die besprekings,in-/ uitboek van gaste, nagaan van kamers en bemarking van fasiliteite beskikbaar.
- Verder gaan die suksesvolle kandidaat ook betrokke wees by die restaurant om te verseker dat hoë gehalte voorsien word.