LOGISTIEKE BESTUURDER - Pretoria

LOGISTIEKE BESTUURDER

Aanstelling: Permanent, voltyds
Ligging: Rosslyn, Pretoria, Gauteng
Salaris: R8 000 – R13 000

Benodig ‘n verantwoodelike blanke man met vorige logistieke bestuur ondervinding. Verantwoordelik vir die roetebeplanning van trokke, toesighouding van personeel, ontvangs van voorraad en klientediens. Vorige Veiligheidskursus ‘n sterk aanbeveeling. Verwysings en stabiele werksrekord noodsaaklik.

Benodig ‘n gefokusde, werks gedrewe blanke man, wat nie sy aandag laat aftrek deur sosiale media en ander persoonlike aspekte nie.

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013