LOGISTIEKE KOORDINEERDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 05-03-2019 10:55:22 AM
30-04-2019 10:55:22 AM
Hierdie gevestigde rosyne-aanleg in die Straussburg omgewing bied die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in hul kantoor vir ‘n dinamiese, energieke persoon:

LOGISTIEKE KOORDINEERDER
STRAUSSBURG UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van goed georganiseerde kandidate met ten minste 3 jaar logistieke / admin ondervinding in ‘n soortgelyke posisie.
- Rekenaarvaardigheid in MS Office met bo-gemiddelde goeie Excel vaardighede
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Vermoë beskik om akkuraat onder druk te kan funksioneer.
- Kandidate met ‘n toepaslike tersiêre kwalifikasie sal voorkeur geniet.

Pligte sal insluit:
- Alle logistieke reëlings wat onder andere sal insluit die reël van vragmotors se uitlaaie
- Opstel van uitlaai dokumentasie
- Deurgee van dokumente aan kliente
- Druk van vraghouer en pallette se dokumentasie
- Afhandel en liaseer van dokumente
- Rekonsiliasie van lab uitslae en invoer daarvan op Excel
- Opstel van kwaliteitsdokumente vir kliente op aanvraag
- Help met jaarlikse oudits
- Algemene administrasie asook
- Neem van notules en aflos by ontvangs
- Hanteer skakelbord asook aandiensbeserings.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.

Stuur u CV met verwysing MCDLK voor 18 Maart 2019