LONE/ ADMINISTRATIEWE KLERK (MAFL) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 08-05-2018 12:01:39 PM
13-06-2018 5:11:32 PM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor die volgende uitdagende loopbaan geleentheid vir ‘n deeglike, dinamiese, energieke kandidaat as:

LONE-/ ADMINISTRATIEWE KLERK
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Goed georganiseerde en presiese individue met minstens 5 jaar toepaslike ondervinding in ‘n soortgelyke pos
- Bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in Donkerhoek data en MS Office
- Goeie menseverhoudinge en goeie kommunikasievaardighede
- Deeglike ondervinding in gehaltebestuurstelsels en akkreditasies soos GLOBALGAP / SIZA en andere.

Die suksesvolle persoon sal hoofsaaklik, direk onder hoofbestuur, verantwoordelik wees vir:
- Doen van lone
- Personeeladministrasie
- Administrasie van gehaltebestuurstelsels en voltooi van gehalte oudits
- Algemene administrasie
- Ontvangs
- Data prosessering.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel.