LONE /ADMINISTRATIEWE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 31-01-2018 8:20:05 AM
15-03-2018 10:44:59 AM
Hierdie gevestigde rolspeler in die uitvoer-tafeldruif bedryf beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid, as:

LONE-/ADMINISTRATIEWE KLERK
ONSEEPKANS

Vereistes:
- Goed georganiseerde, energieke individue met bo gemiddelde syfervaardighede, minimum 3-5 jaar ondervinding in die hantering van lone en personeeladministrasie, verkieslik in
'n landbou omgewing.
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office en Donkerhoek Data.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en die vermoë om as deel van 'n span te werk.

Pligte sal ondermeer behels:
- Hantering van lone
- Personeeladministrasie
- Datavaslegging van blokrekords en produksierekords
- Kwotasies, bestellings
- Akkreditasies soos GLOBALGAP en SIZA.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel, eie aan die bedryf, volgens kwalifikasies en ondervinding.