LONE/ADMINKLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-05-2016 10:05:43 AM
21-06-2016 10:05:43 AM
Hierdie gevestigde boerdery wat spesialiseer in die produsering van top gehalte tafeldruiwe vir die uitvoermark, beskik oor die volgende uitdagende loopbaangeleentheid :

LONE-/ADMINKLERK
FRIERSDALE OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van vriendelike, goed georganiseerde en presiese individue
- Met minimum matriek ondersteun deur minstens 3-5 jaar toepaslike ondervinding in ‘n soortgelyke bedryf.
- Basiese boekhou ondervinding en goeie rekenaarvaardigheid in Donkerhoekdata en MS Office terwyl kennis van Pastel as
aanbeveling sal dien.
- Moet beskik oor goeie menseverhoudinge en bo-gemiddelde kommunikasievaardighede.
- Kandidate met toepaslike kwalifikasie en ondervinding van GLOBALGAP en BRC gehaltebestuurstelsels sal voorkeur geniet.

Die suksesvolle persoon sal hoofsaaklik, direk onder hoofbestuur, verantwoordelik wees vir:
- Doen van lone
- Algemene administrasie
- Ontvangs
- Personeeladministrasie
- Dataprossesering en kostetoedelings
- Rekonsiliasies van rekeninge
- Administrasie van gehaltebestuurstelsels
- Algehele bestuur van die plaaswinkel.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket met voordele aan die pos gekoppel.