LONE BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 10-02-2016 9:23:48 AM
09-03-2016 9:23:48 AM
Hierdie gevestigde tafeldruif Boerdery wag op aansoeke van goed georganiseerde, dinamiese persone wat oor die vermoë beskik om akkuraat onder druk te kan funksioneer.

LONE BESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ervare, energieke persone met ? toepaslike tersiêre kwalifikasie in kantooradministrasie kan aansoek doen.
- Asook ondersteun deur 3-5 jaar praktiese ondervinding in doen van lone-/ en opdatum hou van personeeladministrasie verkieslik in ? boerdery bedryf.
- Rekenaarvaardigheid in Data met TMS blootstelling
- Bo-gemiddelde syfervaardigheid en rekenaarvaardigheid op Excel en Donkerhoek Data of soortgelyke lone program
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Tydige en akkurate verwerking van verskillende eenhede se lone (tot 1000 mense)
- Lone bestuur en kontrole
- Algemene personeel administrasie
- Dataverwerking en byhou van personeelrekords.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel,volgens kwalifikasies en ondervinding.