LONE KLERK (MRBL) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 07-03-2017 10:12:44 AM
04-04-2017 10:12:44 AM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleenthede vir dinamiese individue met dryfkrag en ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit.
LONE KLERK
AUGRABIES OMGEWING
Vereistes:
- Ons wag ook op aansoeke van goed georganiseerde, presiese persone met minstens 3-5 jaar ondervinding in doen van lone, verkieslik in ‘n boerdery bedryf
- Ondersteun deur bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office en Donkerhoek Data.
- Goeie syfervaardigheid met ondervinding in algemene kantooradministrasie
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.
Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Doen van lone
- Hantering van kleinkas
- Arbeidskoste toedeling
- Hulp met kantoor en algemene administrasie.