LONE KLERK (MRBL) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 04-05-2017 10:00:15 AM
01-06-2017 10:00:15 AM
Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleenthede vir dinamiese individue met dryfkrag en ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle span aan te sluit.

LONE KLERK
AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:- Ons wag ook op aansoeke van goed georganiseerde, presiese persone met minstens 3-5 jaar ondervinding in doen van lone, verkieslik in ‘n boerdery bedryf- Ondersteun deur bo-gemiddelde rekenaarvaardigheid in MS Office en Donkerhoek Data.- Goeie syfervaardigheid met ondervinding in algemene kantooradministrasie- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:- Doen van lone- Hantering van kleinkas- Arbeidskoste toedeling- Hulp met kantoor en algemene administrasie.Daar word markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aan die poste gekoppel, volgens kwalifikasies en ondervinding.