Management / Marketing Specialist - Pretoria Verfied Gold Badge

Salary Negotiable Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 14-01-2019 2:39:41 PM
11-02-2019 2:39:41 PM
BESTUURS- & BEMARKINGS POSTE :

Ons maatskappy groep bestaan reeds langer as 20 jaar, met Nationale en Internationale takke. Ons is tans besig om nuwe takke te open.

As jy op soek is na 'n Permanente pos, Nuwe loopbaan of 'n uitdaaging, is TEN TIMES GLOBAL die regte plek vir jou. Ons wil jou deel maak van ons Dinamiese wenspan & familie atmosfeer.

Indien jou applikasie suksesvol is, bied ons die volgende voordele:
* Pakket met voordele word in onderhoud bespreek
* Uitstekende groei geleenthede
* Opleieding in Kommunikasie, Span-/personeel bestuur, sowel as Besigheidsbestuur

Jy moet aan die volgende vereistes voldoen vir die beskikbare poste:
* Eie vervoer hĂȘ
* Self disspline
* "Money Driven" wees
* Go- Getter wees