Manager Worcester Wine and Olive Route - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 17-03-2017 10:54:57 AM
12-04-2017 10:29:21 AM
Ons klient, met hulle kantoor in Worcester, beskik tans oor ’n uitstekende loopbaangeleentheid vir ’n entoesiastiese, toegewyde
persoon wat onafhanklik kan werk en goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer.

Bestuurder
Worcester Wyn- en Olyfroete

Benewens goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels, is vorige ondervinding in ’n soortgelyke betrekking, ‘n toepaslike naskoolse kwalifi:
kasie en rekenaarvaardigheid (Pastel) verdere vereistes vir die pos.

Die suksesvolle aansoeker sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir • bemarking van die Worcester wyn- en olyfroete • skakeling met lede en kliënte
• reël van alle vergaderings • basiese boekhouding • opstel van maandelikse en jaarlikse begroting • beplanning en verslagdoening • organisering
en bestuur van feeste en skoue • alle ander verwante funksies wat met die pos verband hou.

In ruil vir jou bydrae bied ons klient ’n mededingende vergoedingspakket aan