Managing Electrician OKWD - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 21-07-2016 8:03:03 AM
18-08-2016 8:03:03 AM
?Ons kliënt, wat betrokke is by die instandhouding van die hidro-elektriese kragstasie buite Kakamas, bied die volgende geleentheid aan ? praktiese kandidaat met bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede.

BESTURENDE ELEKTRISIËN
KAKAMAS

Vereistes:
- Gekwalifiseerde elektrisiëns met ten minste 5 jaar bestuursondervinding asook hoogspanning skakel werk by ? 33kV substasie kan aansoek doen
- Opleiding in beroepsgesondheid en veiligheid sal in u guns tel.
- Goeie Rekenaarvaardigheid
- Bo- gemiddelde bestuursvaardighede asook menseverhoudinge is van uiterse belang
- Vlotheid in Afrikaans en Engels
- Geldige rybewys.

Daaglikse verantwoordelikhede behels:
- Algehele bestuur van die kragstasie wat insluit instanhouding-, arbeid en voorkomende herstelwerke
- Bestuur van take ten opsigte van die elektriese en meganiese instandhouding van masjinerie
- Alle administrasie in verband met herstelwerke
- Opstel van veiligheidsprosedures asook die implementering daarvan
- Uitvoering gee aan beroepsgesondheidsprosedures met deurlopende verslaggewing aan die direksie.

Voorkeur sal gegee word aan plaaslike kandidate.

Om aansoek te doen stuur u CV met verwysing OKWD