Marketer - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 09-10-2014 9:15:14 AM
06-11-2014 9:15:14 AM
UPINGTON

Ons kliënt, nasionale markleier in die pad vervoerbedryf beskik oor 'n uitstekende loopbaan geleentheid aan 'n dinamiese, energieke en selfgedrewe persoon om deel te vorm van hul span as:

BEMARKER

Vereistes:
- Bemarkingsgraad of soortelyke kwalifikasie met ten minste 5 jaar ondervinding in die vervoer industrie.
- Vlot Afrikaans en engels wees
- Rekenaarvaardig wees in MS Office, internet en eposse
- Sterk interpersoonlike vaardighede hê en organisasievermoë
- Besit wees van 'n geldige rybewys
- Breë kennis van veiligheids- en gesondheidsrisiko's.

Pligte:
- Voorbereiding van begroting en bemarkingsplan
- Instandhouding van huidige verhoudinge met kliënte asook die uitbreiding van nuwe besigheidsgeleenthede
- Ondersoek van internasionale markte asook marknavorsing vir plaaslike vraag en aanbod
- Opdatering van kliënt adresse en relevante kontakpersone

Daar word 'n bo-gemiddelde vergoedingspakket met byvoordele aan die pos gekoppel.