MATRIEK LEERLING VIR OPLEIDING - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-03-2015 1:40:54 PM
20-04-2015 1:40:54 PM
Upington

Privaat instansie wat spesialiseer in ekstra hulp wiskunde klasse na uurs aan skoliere bied die volgende geleentheid aan 'n kandidaat om deel te vorm van hul span:

MATRIEK LEERLING VIR OPLEIDING (ref.OMMW)

Vereistes:
- Kandidaat moes in 2014 Matriek gewees het en gemiddeld en bo-gemiddelde punte in Wiskunde gehad het.
- Geduldig wees en hou daarvan om met kinders te werk
- Bereid wees om te leer en oor positiewe gesindheid beskik.

Indien jy dalk belangstel in die bogenoemde betrekkings, epos CV met verwysing (soos bo)