MEDIESE ONTVANGS OOGA - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-07-2015 9:26:46 AM
31-07-2015 9:26:46 AM
Upington

Bekende spesialis in Upington wat spesialiseer in verskillende hulpmiddels en prostese is opsoek na 'n dinamiese kandidaat met 'n sterk persoonlikheid in netjiese voorkoms om aansoek te doen en te groei saam met die onderneming as hul ontvangs.


MEDIESE ONTVANGS

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 2 jaar werksondervinding in 'n kliëntediens omgewing
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en goeie taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse. Ondervinding en kennis van Pastel sal in u guns tel
- Goed georganiseerd en sistematies wees
- Akkuraat onder druk kan funksioneer
- Besit wees van n geldige rybewys en eie vervoer

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Op datum hou van dagboek
- Reël van afsprake en bemarking van tyd tot tyd
- Alle korrespondensie met pasiënte ten opsigte van mediese fonds eise, bestel van voorraad, op hoogte hou van proses