Mediese Ontvangsdame - Paarl
Salary Negotiable
Paarl, Western Cape
Paarl,
Western Cape
more than 14 days ago
02-10-2015 11:18:47 AM
13-10-2015 8:03:14 AM
MEDIESE ONTVANGSDAME
PAARL
Vereistes: * vlot tweetalig *betroubaar *goeie kommunikasievaardighede *soortgelyke ondervinding *deeglike rekenaarvaardighede (MSOffice).
Pligte: * skakelbord * kliƫnte- en verskaffer skakeling * maak van afsprake * fakturering * verwerking van fakture en kredietnotas * opvolg van uitstaande debiteure * maandelikse afsluiting van debiteure * rekening navrae * skakel met mediese fondse * ad hoc administratiewe en sekretariƫle pligte.
Mededingende vergoedingspakket word aangebied.