MENSLIKE HULPBRON ASSISTENT - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 08-02-2017 2:50:07 PM
08-03-2017 2:50:07 PM
Ons kliƫnt wat spesialiseer in tydelike indiensneming van werkers vir maatskappye in verskillende industrieƫ, beskik oor die uitdagende loopbaangeleentheid vir 'n dinamiese, energieke, betroubare kandidaat en nooi kandidate uit om aansoek te doen vir die vakante betrekking met baie groei potensiaal as:

MENSLIKE HULPBRON ASSISTENT
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met 'n diploma of graad in Menslike Hulpbronbestuur met voltooide praktiese ure kan aansoek doen, ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in 'n HR
afdeling.
- Ondervinding in die doen van lone sal in u guns tel
- "Go-getter" persoonlikheidseienskap is belangrik en sal voorkeur geniet
- Bogemiddelde administratiewe vaardighede
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Lone program, internet gebruik
- Akkuraat onder druk kan funksioneer
- Bereid wees om soms lang ongereelde ure te wees
- Kode 8 lisensie en eie vervoer