Merchandiser - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 30-10-2014 10:47:07 AM
05-11-2014 12:14:25 PM
Upington

Bekende verspreider van verskillende handelsname wyne in Upington bied die geleentheid aan verantwoordelike, dinamiese kandidate om aansoek te doen vir die betrekking as:

ASSISTENT VIR BEMARKER ( " MERCHANDISER")

Vereistes:
- Minstens Matriek met ten minste 2 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos of omgewing
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit tot u voordeel wees
- Geldige rybewys met 'n skoon rekord
- Kandidaat moet oor goeie organiseringvaardighede beskik met die vermoë om inisiatief te kan dink en onder druk te kan funksioneer
- Taalvaardig wees in Afrikaans en Engels
- Bereid wees om te reis

Pligte:
- Kandidaat sal moet reis na die kliënte wat die bemarker gesien het om voorraad af te lewer en rakke se voorlegging te gaan verander.
- Moet kliënte diens kan lewer aan bestaande kliënte asook indien nodig bestellings neem op roetes.
- Moet help in die stoor met die laai en organisering van voorraad, sorg dat al die nodige dokumente en stelsels reg geïmplimenteer word.
- Verantwoordelik optree in die take wat van hom/haar verlang word

Daar word 'n maatskappy voertuig, selfoon en skootrekenaar saam met 'n mededingende salaris aan die geskikte kandidaat gebied.