MOND HIGIeNIS/ TERAPEUT - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 20-07-2017 2:48:02 PM
04-08-2017 9:55:17 AM
Hierdie gevestigde mediese praktyk met hul hoof fokus gemik op die diagnose, voorkoming en behandeling van verskeie tandheelkundige probleme asook siektes van die tande en tandvleis beskik oor ‘n geleentheid vir goed opgeleide kandidate om deel te word van hul suksesvolle span as:

MOND HIGIëNIS/ TERAPEUT
UPINGTON

Vereistes:
- Die geskikte kandidate sal gekwalifiseerd wees as mond higiënis ondersteun deur 1-3 jaar praktiese ondervinding , met goeie menseverhoudinge wat graag ‘n loopbaan in die
bedryf wil maak.
- Voorkeur sal gegee word aan kandidate met ‘n HPCSA registrasie.
- Stiptelikheid, netheid, empatie, vriendelike professionele geaardheid
- Goeie kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardighede in MS Office
- Eie vervoer met geldige lisensie
- Onder druk kan funksioneer en bereid wees om van tyd tot tyd langer ure te werk.