MOTORVERKOOPSPERSOON (MFM) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-03-2017 10:24:50 AM
20-04-2017 10:24:50 AM
Hierdie wel bekende nasionale handelaar beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese energieke kandidaat met self gemotiveerde persoonlikheid om deel te vorm van hul uiters suksesvolle span as:

MOTORVERKOOPSPERSOON; NUWE VOERTUIE
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 2 jaar ondervinding in die verkoop van voertuie kan aansoek doen
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer