MOTORWERKTUIGKUNDIGE/ALGEMENE PLAASONDERHOUD - Bonnievale Verfied

Salary Negotiable Bonnievale, Western Cape Bonnievale, Western Cape more than 14 days ago 29-04-2019 9:12:50 AM
24-06-2019 9:12:50 AM
Hierdie gevestigde Maatskappy wat spesialiseer in die produsering en uitvoer van sitrus en steenvrugte, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul span:

MOTORWERKTUIGKUNDIGE/ ALGEMENE PLAASONDERHOUD
BREEDERIVIERVALLEI OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van energieke en hardwerkende individue wat oor die bewese ondervinding beskik
- ‘n Toepaslike kwalifikasie sal in jou guns tel en die voltooiing van “rooiseël’/ ambag
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede
- Die vermoë om onafhanklik te opereer
- Kennis in die gebied van pompe, besproeiing/besproeiingstelsels, elektrieseondervinding, staal- en metaalwerk sal voordelig wees

Daar word ’n mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.