Moulding and Casting Workshop - Centurion Verfied

Salary Negotiable Centurion, Gauteng Centurion, Gauteng more than 14 days ago 03-03-2017 6:55:41 AM
31-03-2017 6:55:41 AM
AERO CREATIONS Skaal model bouers
Werkgewer beskrywing
Aero Creations is 'n maatskappy wat al 22 jaar in die bedryf is. Ons bou skaal modelle vir bemarkingsdoeleindes vir o.a. die wapensbedryf in Suid Afrika en internasionaal. Ons spesialiseer in die teken, ontwerp, meester bou, gietwerk en produksie van hoë kwaliteit, fyn gedetaileerde modelle.
Pos beskrywing
Op soek na 'n handvaardige, jong persoon woonagtig in of naby Centurion.
Kandidaat sal eienaarskap moet vat van ons “Moulding and Casting department”
Take sluit in:
• Die maak en beplanning van giet vorms (mould making)
• Maak van Giet stukke van Resin (casting)
• Skuur van gietstukke om dit voor te berei vir finale samestelling (bou van model)
• Beplanning en beheer van Stoor area wat verpakking van meesters en gietvorms insluit.
• Sny en grafering van hout basise en bokse met laser masjien.
Kandidaat vereistes:
• Handvaardig.
• Goeie kommunikasie vaardighede.
• Doel georienteerd.
• Kreatiewe probleem oplossing.
• In staat om instruksies te volg.
• Projek beplanning
• Begrip van werksplek omstandighede.
• Ondervinding nie ‘n vereiste nie.
• Betroubare eie vervoer

Slegs suksesvolle kanidate sal gekontak word.

Recruiter: Aerocreations