Office Adminstrator - Roodepoort Verfied

Salary Negotiable Roodepoort, Gauteng Roodepoort, Gauteng more than 14 days ago 07-05-2018 11:43:03 AM
02-07-2018 11:43:03 AM
Kantooradministrateur benodig vir klein praktyk betrokke by versekering, (lewens en kort termyn), personeel werwing, betaalstate en boekhouding. Die suksesvolle kandidaat moet 'n minimum van matriek hê en ook ervaring in kantooradministrasie, insluitend (maar nie beperk tot) basiese boekhouding, databasis instandhouding, versekeringseise, uitgebreide kliënt korrespondensie, beide mondelinge en skriftelik, en werwing van nuwe kliênte deur verwysings. Moet vloeiend wees in Engels en Afrikaans, sterk stiptelikheid, inisiatief kan gebruik, trots wees op hul werk en gretig wees om die besigheid te help groei.