ONDERHOUDSBESTUURDER - Prieska Verfied

Salary Negotiable Prieska, Northern Cape Prieska, Northern Cape more than 14 days ago 03-05-2016 9:34:52 AM
31-05-2016 9:34:52 AM
Ons kliënt wag op aansoeke van dinamiese, selfgedrewe, analitiese persone en nooi alle belangstellendes uit om aansoek te doen.

ONDERHOUDSBESTUURDER
PRIESKA

Vereistes:
- Minimum van 5 jaar ondervinding in ‘n onderhoudsomgewing.
?- Serk meganies- sowel as tegniese vaardighede, terwyl ondervinding in elektriese asook sweiswerk in aansoeker se guns sal tel.
- Bo-gemiddelde kommunikasievaardighede
- Die vermoë om saam met die operasionele span te werk en optimale produksie te verseker.

Sleutel Prestasie Areas is ondermeer:
- Verantwoordelik vir die aankope van die onderdele asook parte vir die fabriek
?- Voorkoming van voorraad tekorte ten opsigte van parte asook onderdele
- Algehele bestuur van die werkswinkel se toerusting asook die daaglikse nagaan daarvan met die ruiling van skofte
- Verstelling van toerusting sodat optimale produksie vlakke bereik kan word.

Rybewys met eie vervoer is 'n verdere vereiste. Aansoekers moet so spoedig moontlik diens kan aanvaar.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf, aangebied.