ONTVANGS AND ADMINISTRATIEWE KLERK - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 19-05-2015 10:45:32 AM
16-06-2015 10:45:32 AM
Upington

Goed gevestigde voerkraal buite Upington beskik oor die geleentheid vir 'n dinamiese, energieke vriendelike kandidaat met die vermoƫ en vaardighede om onafhanklik te kan funksioneer.

ONTVANGS & ADMINISTRATIEWE KLERK

Vereistes:
- Minstens Matriek ondersteun deur 3-5 jaar ondervinding in 'n administratiewe omgewing
- Goeie organiserings-, en interpersoonlikevaardighede beskik
- Rekenaarvaardigheid in MS Office en Pastel
- Taalvaardig in Afrikaans en Engels
- Beskik oor goeie menseverhoudinge
- Kode 8 lisensie en eie vervoer

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Behartig van ontvangs
- Skakelbord
- Uitmaak van fakture vir kliƫnte
- Opvolg van betalings
- Volle beheer van kleinkas
- Algemene administratiewe take

Werksure is Maandag tot Vrydag 08h00 -15h00