OORHOOFSE PLAASBESTUURDER (MMOP) - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 21-05-2018 9:34:35 AM
16-07-2018 9:34:35 AM
Die gevestigde maatskappy beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in Vryburg omgewing vir 'n dinamiese kandidaat met bestuursvaardighede:

OORHOOFSE PLAASBESTUURDER
VRYBURG OMGEWING

Vereistes:
- Doelgerigte en dinamiese kandidaat met ‘n passie vir boerdery met ten minste 10 jaar ondervinding in die bestuur van ‘n uitgebreide boerdery.
- Kennis en ondervinding moet insluit kennis van Bees boerdery, Bonsmara Stoetery, voerkraal voeding, veldbestuur en droë land bestuur, besproeiing
- ‘n Landbou graad is deel van die vereistes
- Tegniese en meganiese kennis
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Die vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Algemene rekenaarvaardigheid
- Geldige bestuurslisensie.
- Aansoekers moet bereid wees om lang ure te werk en moet as deel van span kan inskakel

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Koste effektiewe bestuur van die plaas wat insluit voerkraalbestuur en daaglikse Bonsmara versorging