OPLEIDINGSBEAMPTE - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-04-2018 2:50:49 PM
04-05-2018 9:50:17 AM
Ons kliënt ‘n vooraanstaande rolspeler in die landbou industrie met verskeie takke in die Noord- & Weskaap beskik oor die volgende geleentheid vir ‘n dinamiese, energieke selfgedrewe kandidaat en met relevante kennis en ondervinding van personeelbestuur.

OPLEIDINGSBEAMPTE
UPINGTON

Vereistes:
- Goed georganiseerde, presiese individue ‘n B.Com of gelykwaardige kwalifikasie in Personeelbestuur, ondersteun deur 3 jaar ondervinding as opleidingsbeampte
- Akkreditasie in die aanbieding van verskillende kursusse onderhewig aan SAQA vereistes
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Geldige rybewys beskik
- Vermoë om as deel van ‘n span te funksioneer.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir:
- Die vestiging, instandhouding en uitbreiding van die maatskappy se opleidingsdepartement deur die ontwikkeling, beplanning , aanbieding en administrasie van beste praktyk
opleidings- en ontwikkelingsprogramme vir alle werknemers.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket aan beide poste gekoppel volgens kwalifikasie en ondervinding.