OUDITBESTUURDER - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 31-08-2016 4:02:07 PM
26-10-2016 4:02:07 PM

My kliënt beskik oor â??n loopbaangeleentheid vir â??n Ouditbestuurder om â??n kliëntebasis wat wissel tussen klein en mediumgrootte ondernemings te bestuur.

 

VERNAAMSTE VERANTWOORDELIKHEDE:

  • Deeglike nasiening van oudit en oorsigte volgens “IRBA” vereistes
  • Administrasie van die oudit afdeling om onder meer Caseware Time op datum te hou ten einde produktiwiteit te bepaal en motiveer.
  • Die opstel, uitvoer en bestuur van die jaarplan asook die nasiening van finansiële state volgens “IRFS for SME’s”.
  • Verantwoordelik vir die bestuur en deurlopende ontwikkeling van SAICA leerlingrekenmeesters (soos bv. monitering van tydstate asook bestuur van werklading tussen individue)

 

VEREISTES

  • Gekwalifiseerde Geoktrooieerde Rekenmeester, GR (SA)
  • Afrikaans en Engels vaardig op hoë standaard  (lees, skryf & gesproke)
  • Caseware – Advanced 
  • Bogemiddelde vaardigheid met Microsoft Suite, veral Excel

 

Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

  • die 'Apply' opsie te kies by die advertensie of
  • aanlyn aansoek te doen by  of
  • 'n volledige CV te e-pos aan Nadine na ****@*****.***

    Neem asseblief kennis dat indien u nie binne 30 dae vanaf u aansoek terugvoering of enige reaksie ontvang het nie, u die aansoek as onsuksesvol moet beskou.  Die maatksappy behou die reg om nie die vakature te vul nie.

    Ref: CPT000016/Admin