Packhouse Manager - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 02-12-2016 12:51:26 PM
30-12-2016 12:51:26 PM
Breëriviervallei Botteleringskoöperasie (BBK) is geleë in Worcester waar hul primêr verantwoordelik is vir die bottelering van hul lede se wyne. BBK beskik tans tans oor hierdie uitdagende geleentheid vir ’n dinamiese, energieke en akkurate persoon wat ’n goeie kommunikeerder is met bewese ondervinding in logistieke/stoor funksies, asook kennis van die wynbedryf.

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die doeltreffende bestuur van die pakhuis * skakeling met kliënte * skakeling ten opsigte van vervoermaatskappye * voorraadbestuur * hantering van bestellings * skakeling met die res van die produksiespan * personeelbestuur * verliesbeheer * alle ander take verwant aan die pos.

Die pakket is mededingend in ooreenstemming met u ondervinding.