PAKHUIS ASSISTENT - Pretoria Verfied

R 25000 per month Pretoria, Gauteng Pretoria, Gauteng more than 14 days ago 08-03-2019 9:19:43 AM
04-04-2019 10:21:56 AM
PAKHUIS ASSISTENT

Aanstelling: 6 Maande kontrak vir die probasieperiode, daarna ‘n Permanent aanstelling
Ligging: Hennopspark, Centurion
Salaris: R20 000 – R30 000 per maand
Byvoordele: 13de Tjek en Voorsorgfonds

Vorige ondervinding as pakhuis assistant noodsaaklik.
Bestuur van pakhuis.
Beheer uitoefen oor pakhuis personeellede.
Nodige kennis van pakhuis dokumentasie en prosedures.
Sekere ander oorhoofse bestuurs funksies in die pakhuis.
Rekenaarvaardig.
Passievolle benadering tot personeelbestuur en produktiwiteitsbestuur.
Bogemiddelde fokus op detail.