PAKHUISBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-08-2016 7:20:52 AM
08-09-2016 7:20:52 AM
Ons kliënt ‘n vooruitstrewende tafeldruif boerdery wag op aansoeke van dinamiese, selfgedrewe persone met sterk leierskapsvaardighede en die vermoë om ? tafeldruif pakhuis in alle fasette onafhanklik te bestuur om aansoek te doen .

PAKHUISBESTUURDER
AUGRABIES

KONTRAK TYDPERK NOVEMBER 2016- FEBRUARIE 2017

Vereistes:
- Minste 5 jaar bewese bestuursondervinding in verpakking van tafeldruiwe beskik.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge
- Vermoë om onder druk te funksioneer ondersteun deur sterk gehalte ingesteldheid wat gefokus is op produksie en kwaliteit.

Verantwoordelikhede gaan insluit:
- Die ontwikkeling en instandhouding van stelsels binne die pakhuis met die doel gerig om optimale produksie te verseker
- Handhawing van gehalte bestuursstandaarde asook die bevordering daarvan.
- Arbeidsbestuur & opleiding van arbeid vorm ook deel van daaglikse verantwoordelikhede om optimale produksie en kwaliteit te verseker.

Hierdie is ‘n seisoensposisie vanaf middel November 2016 tot middel Januarie 2017.

Daar word ? bo-gemiddelde vergoedingspakket wat behuising en vervoer insluit aan die pos gekoppel.