Pakhuisbestuurder/ Packhouse Manager Verfied

Salary Negotiable Abroad more than 14 days ago 22-01-2015 12:08:44 PM
19-02-2015 12:08:44 PM
Egipte, Aswan streek

Ons wag op aansoeke van dinamiese, selfgedrewe persone met sterk leierskapsvaardighede en die vermoƫ om ? pakhuis in alle fasette onafhanklik te bestuur om aansoek te doen vir die geleentheid in die buiteland.

PAKHUISBESTUURDER

Vereistes:
- Kandidaat moet ten minste 5-10 jaar ondervinding in verbouing & verpakking van tafeldruiwe en groente beskik.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge
- Vermoƫ om onder druk te funksioneer ondersteun deur sterk gehalte ingesteldheid wat gefokus is op produksie en kwaliteit.

Verantwoordelikhede gaan insluit:
- Die ontwikkeling en instandhouding van stelsels binne die pakhuis met die doel gerig om optimale produksie te verseker
- Handhawing van gehalte bestuursstandaarde asook die bevordering daarvan.
- Arbeidsbestuur & opleiding van arbeid vorm ook deel van daaglikse verantwoordelikhede om optimale produksie en kwaliteit te verseker.

Die suksesvolle kandidaat sal ? bo-gemiddelde vergoedingspakket ontvang, wat insluit behuising, vliegtuigkaartjies, medies, en werksvervoer.

Diensaanvaarding: 01 Maart 2015 / 3 jaar kontrak