Parshulp - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 11-11-2014 7:09:10 AM
09-12-2014 7:09:10 AM
PARSHULP 2015

Aan de Doorns Wynkelder, geleë in Worcester, beskik tans oor die bogenoemde posisie vir die 2015 parsseisoen. ’n Toepaslike kwalifikasie en vorige ondervinding sal in die aansoeker se guns tel.

Die suksesvolle kandidaat is verantwoordelik vir * die uitvoering van alle parsaktiwiteite * nasorg, versnyding en stabilisering van wyn * voorraadbeheer en kelderhigiëne * behulpsaam met die wynmaakproses * beheer en toesig oor kelderpersoneel * alle ander take verwant aan die pos.

In ruil vir jou bydrae bied Aan de Doorns Wynkelder ‘n mededingende vergoedingspakket aan.