Passer Fitter - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-09-2015 10:04:16 AM
11-09-2015 9:09:36 AM
Straussburg Omgewing

Hierdie gevestigde tafeldruif- en rosyne- boerdery / aanleg in die Straussburg omgewing bied die volgende uitdagende beroepsgeleenthede in hul fabriek vir dinamiese, energieke persone:

PASSER
(verw. MCDP)

Vereistes:
- Self gedissiplineerde, hardwerkende kandidate met ? toepaslike kwalifikasie as passer ondersteun deur 2-3 jaar ondervinding in ? soortgelyke pos.
- Aansoekers moet onder druk kan werk
- Persone met kennis en ondervinding van verpakkingsmasjienerie sal voorkeur geniet.

Pligte sal ondermeer insluit:
- Instandhouding van masjinerie
- Algemene herstelwerke van breke
- Installering van nuwe masjiene.

Aansoekers moet bereid wees om skofte te werk en moet as deel van span kan inskakel.

Daar word mededingende vergoedingspakkette aan die poste gekoppel.