PDP HULP DRYWER (OBTD) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-02-2017 7:23:19 AM
22-03-2017 7:23:19 AM
Hierdie wel bekende lang afstand vervoer maatskappy beskik oor die onderstaande geleentheid vir betroubare, eerlike kandidate en nooi die met nodige ondervinding uit om aansoek te doen:

KODE 14 + PDP HULP DRYWER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Stiptelike persone met ten minste 3 jaar toepaslike oorgrens ondervinding in die bestuur van 'n swaarvoertuig kan aansoek doen
- Kandidate moet bereid wees om gereeld te reis en uit te slaap
- Geldige verwysings MOET ingesluit wees op CV.