PERSOONLIKE ASSISTENT - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-05-2015 1:04:05 PM
19-06-2015 1:04:05 PM
Kakamas

Finansiƫle adviseur op Kakamas bied die geleentheid aan 'n dinamiese kandidaat om 'n administratiewe pos te aanvaar in haar kantoor.

PERSOONLIKE ASSISTENT- HALFDAG BETREKKING

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 2-4 jaar ondervinding in 'n administratiewe pos
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Goeie interpersoonlike vaardighede en sistematies goed georganiseerd

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Telefoniese bemarking ten opsigte van kliƫnte bel vir afsprake
- Algemene administratiewe take
- Opvolg van eise

Ideale pos vir mamma met kinders.