Persoonlike Assistent - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 13-01-2017 4:01:33 PM
03-02-2017 4:01:33 PM

รข??n Gevestigde onderneming in Worcester beskik oor die geleentheid vir 'n ervare Persoonlike Assistant.

 

Verantwoordelikhede:

  • Skakelbord
  • Kantoor administratiewe take
  • Bestellings neem en deurgee
  • Bestellings plaas (parte, skryfbehoeftes, materiaal)
  • Kliënte/huurder navrae beantwoord
  • Lisensies uitneem
  • Pos uithaal
  • Liassering
  • Huur invorderings

 

 

Vereistes:

  • Goeie telefoon etiket hê
  • Onder druk kan werk
  • Goed boodskappe kan neem en oordra
  • ‘n Geldige lisensie hê en eie vervoer
  • Rekenaarvaardig wees (word, excel, outlook)

 

Werkstye:

07:30 – 17:00

 

Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

  • die 'Apply' opsie te kies by die advertensie of
  • aanlyn aansoek te doen by  of
  • 'n volledige CV te e-pos aan Nadine na ****@*****.***

     

    Dankie vir jou belangstelling in die posisie!

     

    Ref: CPT000179/NP