PETROL WERKTUIGKUNDIGE OROW - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 03-06-2015 7:29:02 AM
01-07-2015 7:29:02 AM
Oudtshoorn

Bekende handelaar in Oudtshoorn is opsoek na 'n dinamiese, tegniese kandidaat met goeie ondervinding in instandhouding en herstelwerk by motor voertuie.

PETROL WERKTUIGKUNDIGE

Vereistes:
- Matriek met 'n kwalifikasie in die ambag as petrol werktuigkundige ondersteun deur 2-4 jaar ondervinding as werktuigkundige
- Indien kandidaat oor 'n KTech kwalifikasie beskik sal dit in sy guns tel
- Basiese rekenaarvaardigheid in MS Office
- Goeie ondervinding in elektronika
- Bereid wees om te verhuis


Pligte gaan insluit:
- Fout opsporing
- Data prosessering en vaslegging
- Algemene diens van voertuie

Mededingende pakket word aangebied aan die suksesvolle kandidaat wat insluit medies, pensioen en kommissie voordeel.