Plaas Bestuurder / Farm Manager - Joubertina
R
20k - 30k
per month
Joubertina, Eastern Cape
Joubertina,
Eastern Cape
more than 14 days ago
28-11-2015 1:37:59 PM
15-12-2015 6:35:23 AM
Plaas Bestuurder.
Doen verslag aan eienaars.
DOEL VAN POS
Bestuur van 'n boerdery eenheid wat bestaan uit beeste, weiding en 40ha vrugte. Die uitbreiding van die beesboerdery is prioriteit.
PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE
* Verantwoordelik vir alle aspekte rakende die boerdery eenheid wat insluit:
- Arbeid bestuur
- Kudde bestuur
- Weiveld bestuur
- Aangeplante weiding
* Naweek diensbeurte word deur al die bestuurders gedoen en werk op 'n roostersisteem. Jou diensbeurt kan val oor kersfees, nuwejaar of paasnaweek.
KWALIFIKASIES EN ERVARING
* Matriek is minimum vereiste. Enige relevante verdere kwalifikasies is tot jou voordeel.
* Ervaring en praktiese kennis van beesboerdery is noodsaaklik.
* Kennis van vrugte is verkieslik maar nie noodsaaklik nie en opleiding sal verskaf word.
OUDERDOM
26 - 50
VERGOEDING
* R12 500 - R18 000 kontant (afhangend van ervaring)
* Medies
* 3 slaapkamer woonhuis met tuindienste. Elektrisiteit word gesubsidieer.