PLAASBESTUURDER (MMP) - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 29-03-2017 7:10:59 AM
26-04-2017 7:10:59 AM
Hierdie bekende plase in Noord-Wes asook Kalahari omgewings beskik oor die volgende vakante betrekkinge vir kandidate met goeie ondervinding in die bestuur van ‘n Bonsmara kudde.

PLAASBESTUURDER (verw. MMP)
VRYBURG OMGEWING

Vereistes:
- Individue met ‘n liefde vir Beesboerdery, ondersteun deur minimum 3 jaar toepaslike ondervinding in alle aspekte van Bonsmara boerdery
- Basiese tegniese- / meganiese aanleg
- Kode 14 + PDP lisensie met ondervinding
- Kennis van pyplyn instandhouding
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en organiseringvermoë
- Agtergrond kennis en ervaring van kudde dragtigheid & dekking
- Kuilvoer onder spilpunt besproeiing dien as verdere aanbeveling.

Pligte behels ondermeer:
- Onafhanklike bestuur van boerdery eenheid
- Handhawing van optimale produksie
- Effektiewe arbeidsbestuur, instandhouding, ontwikkeling en uitbou van die boerdery en kudde.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakkette met voordele wat insluit gratis behuising, werksvervoer, medies- en pensioenskema aan die poste gekoppel.