PLAASBESTUURDER (OSDP) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 29-03-2017 7:01:53 AM
26-04-2017 7:01:53 AM
Hierdie gevestigde 67 Hektar rosyne- en wyndruifboerdery bied 'n loopbaangeleentheid aan ? hardwerkende, goed georganiseerde persoon met ? volwasse bestuursbena-dering en goeie menseverhoudinge om deel te word van hul suksesvolle span.

PLAASBESTUURDER
KAROS OMGEWING

Vereistes:
- ? Minimum van 3 jaar bestuursondervinding in alle aspekte van wingerdverbouing en rosyne boerdery
- Deeglike kennis van besproeiing-, bemesting- en bespuitingsprogramme
- Ondervinding in die bestuur van ? groter arbeidsmag
- Goeie tweetaligheid
- ? Swaarvoertuig rybewys
- Tegnies / meganiese agtergrond
- Kennis van n veeboerdery sal in ? kandidaat se guns tel

Verantwoordelikhede sluit in:
- Alle produksiebestuurstake op ? besproeiingsplaas in wat bestaan uit rosyntjie en wyndruiwe, die bestuur van bemesting-, besproeiings- en bespuitingsprogramme onder
direkte beheer van die werkgewer
- Onafhanklike bestuur van die arbeidsmag om optimale produktiwiteit te verseker
- Daar sal ook van die kandidaat verwag word om take op die veeplaas te verrig soos nodig.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.