PLAASBESTUURDER (OSDP) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 26-04-2017 1:10:39 PM
24-05-2017 1:10:39 PM
Hierdie gevestigde 67 Hektar rosyne- en wyndruifboerdery bied 'n loopbaangeleentheid aan ? hardwerkende, goed georganiseerde persoon met ? volwasse bestuursbena-dering en goeie menseverhoudinge om deel te word van hul suksesvolle span.

PLAASBESTUURDER
KAROS OMGEWING

Vereistes:- ? Minimum van 3 jaar bestuursondervinding in alle aspekte van wingerdverbouing en rosyne boerdery- Deeglike kennis van besproeiing-, bemesting- en bespuitingsprogramme- Ondervinding in die bestuur van ? groter arbeidsmag- Goeie tweetaligheid- ? Swaarvoertuig rybewys- Tegnies / meganiese agtergrond- Kennis van n veeboerdery sal in ? kandidaat se guns tel

Verantwoordelikhede sluit in:- Alle produksiebestuurstake op ? besproeiingsplaas in wat bestaan uit rosyntjie en wyndruiwe, die bestuur van bemesting-, besproeiings- en bespuitingsprogramme onder direkte beheer van die werkgewer- Onafhanklike bestuur van die arbeidsmag om optimale produktiwiteit te verseker- Daar sal ook van die kandidaat verwag word om take op die veeplaas te verrig soos nodig.Daar word ? mededingende vergoedingspakket aan die pos gekoppel.