PLAASBESTUURDER WYNDRUIWE(MKBP) - Rawsonville Verfied

Salary Negotiable Rawsonville, Western Cape Rawsonville, Western Cape more than 14 days ago 30-07-2019 10:52:06 AM
04-09-2019 6:40:35 AM
Hierdie boerdery in die Rawsonville omgewing, beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese kandidaat in die volgende posisie:

PLAASBESTUURDER; WYNDRUIWE
RAWSONVILLE OMGEWING

Vereistes:
- Landbougerigte kwalifikasie met ten minste 3 jaar relevante ondervinding in wyndruiwe of vrugte
- Hardwerkend en sterk leiereienskappe
- Handhawing van gesonde arbeidsbestuur praktyke

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Plant, bespuiting, besproeiing, produksie praktyke
- Bestuur en ontwikkeling van arbeid

Vergoeding sluit 'n markverwante salaris met behuising in.

Diensaanvaarding: Spoedig moontlik

Om aansoek te doen, stuur CV met verwysing MKBP voor 2 Augustus 2019