PLAASBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 19-05-2015 10:23:47 AM
16-06-2015 10:23:47 AM
Groblershoop

Bees en wild plaas 44km buite Groblershoop is opsoek na 'n plaasbestuurder met goeie ondervinding in die volle oorhoofse bestuur van 9000 hektaar.

PLAASBESTUURDER

Vereistes:
- Minstens Matriek ondersteun deur 3-5 jaar ondervinding in 'n bees en wild boerdery
- Goeie menseverhoudinge tesame met taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Basiese tegniese- / meganiese aanleg
- Deeglike kennis van draad-en waterwerk

Pligte behels ondermeer:
- Die gesamentlike bestuur van boerdery eenheid onder leiding van hoofbestuur
- Handhawing van optimale produksie
- Effektiewe arbeidsbenutting
- Instandhouding, ontwikkeling en uitbou van die boerdery.