Production Manager (OKPU) - Ladismith Verfied

Salary Negotiable Ladismith, Western Cape Ladismith, Western Cape more than 14 days ago 15-09-2017 12:15:40 PM
28-09-2017 12:10:22 PM
Hierdie 75 Hektaar uie, aartappel en wortel plaas in Ladysmith (Wes- Kaap) beskik oor 'n geleentheid vir 'n energieke, dinamiese kandidaat in die volgende posisie:

PRODUKSIEBESTUURDER; UIE/ AARTAPPEL/ WORTELS
LADYSMITH OMGEWING
WES- KAAP

Vereistes:
- Matriek met ten minste 3 jaar praktiese ondervinding in die verbou van uie, aartappels en wortels
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Kennis en ondervinding in alle fasette van besproeiing, bemesting en bespuitings
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer
- Tegnies/ meganiese agtergrond sal in u guns tel

Om aansoek te doen stuur CV met verwysing OKPU