Production Manager - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-09-2015 9:47:17 AM
29-09-2015 9:47:17 AM
Noupoort- Louisvale Omgewing

Ons wag op aansoeke van hardwerkende, energieke individue met ? liefde vir boerdery, ondersteun deur minstens 5-6 jaar bewese bestuursondervinding in alle tegniese aspekte van tafeldruif verbouing om 'n 45 Ha eenheid te bestuur.

PRODUKSIEBESTUURDER

Vereistes;
- Kennis van nuwe ontwikkelings
- Goeie menseverhoudinge
- Bo-gemiddelde kommunikasievaardighede en kennis van gehaltebestuurstelsels, met basiese tegniese agtergrond.

Pligte sal onder meer behels:
- Bestuur die van volledige produksie eenheid en pakstoor in noue samewerking met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van arbeids-, gehalte-, besproeiing-, en bemesting- en bespuitingsbestuur.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf aangebied.