Produksie Bestuurder - Strand Verfied

Salary Negotiable Strand, Western Cape Strand, Western Cape more than 14 days ago 20-05-2017 12:52:28 PM
17-06-2017 12:52:28 PM
Ons klient, ‘n gevestigde maatskappy, in die Citrus en Tafeldruiwe industrie, is opsoek na ‘n doelwit gedrewe produksie bestuurder.

Die produksie bestuurder rapporteur direk aan die algemene bestuurder

Verantwoordelikhede:
Verantwoordelik vir die primêre produksie van ongeveer 60ha
Tegniese en finansiele aspekte aangaande plaasbestuur
Instandhouding
Personeelbestuur en opleiding
Begroting- en kostebestuur
Algemene Administratiewe pligte

Minimum Vereistes:
Toepaslike tersiêre kwalifikasie in wingerdboukunde
10 Jaar praktiese ondervinding in die verbouing van tafeldruiwe
Sterk rekenaar vaardig (Microsoft Office)
Tafeldruiwe pakhuis ondervinding sal voordelig wees
Goeie interpersoonlike vaardighede

Salaris: Mark verwante vergoedingspakket wat behuising insluit.