PRODUKSIEBESTUURDER : FABRIEK (OSP) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 11-09-2017 2:20:05 PM
11-10-2017 10:47:25 AM
Hierdie maatskappy wat sout ontgin en verwerk in verskeie produkte beskik oor 'n geleentheid vir 'n energieke kandidaat in hul fabriek as:

PRODUKSIEBESTUURDER: FABRIEK
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 5-7 jaar ondervinding in 'n soortgelyke omgewing, indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- Basiese meganiese-/ tegniese kennis en ondervinding
- Bo-gemiddelde bestuursvaadighede en menseverhoudinge
- Goed in spanverband kan funksioneer om optimale produksie te verseker
- Akkuraat onder druk kan funksioneer
- Bereid wees om van tyd tot tyd lang ongereelde ure te werk
- Geldige Kode 8 lisensie en eie vervoer

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Verseker van optimale produksie in fabriek
- Arbeidsbestuur
- Kwaliteitsbestuur
- Basiese administrasie

Kandidaat moet so spoedig moontlik diens kan begin.