PRODUKSIEBESTUURDER (JSB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-02-2017 7:06:24 AM
13-03-2017 6:52:06 AM
Hierdie boerdery van 150 hektaar, wat net buite Upington geleë is en wat spesialiseer in die verbouing van droogdruiwe, beskik oor die volgende loopbaangeleentheid vir ‘n energieke persoon in die pos van

PRODUKSIEBESTUURDER
UPINGTON

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van dinamiese, goed-georganiseerde persone met dryfkrag ondersteun deur goeie bestuursvaardigheid met minstens
5 jaar praktiese ondervinding in die verbouing van wingerd.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede

Pligte behels:
- Die koste-effektiewe bestuur van ‘n produksie-eenheid in samewerking met die eienaar en sluit in arbeidsbestuur, gehaltebestuur, besproeiing, bemesting en byhou van
produksierekords.

Daar word ‘n mededingende vergoedingspakket ooreenkomstig ondervinding aan die pos gekoppel